Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle

Die polisie van Kopenhagen het Maandag gesê dat ’n “verdagte” brief ondersoek word wat in die kultuursentrum gevind is waar Saterdag se Moslemterreuraanval die lewe van een mens geëis het.

Dit is die tweede soortgelyke aanval in Europa, nadat medewerkers … Lees verder

Terreuraanval ruk Deense hoofstad

In nog ’n beweerde terreuraanval in die Deense hoofstad Kopenhagen, is twee mense dood en vyf polisiebeamptes in twee verskillende skietvoorvalle beseer wat slegs ure namekaar plaasgevind het.

Die eerste voorval het omstreeks 16:00 Saterdag by die Krudttoenden kultuursentrum plaasgevind … Lees verder

Washington wil nie ‘leë’ klimaatsooreenkoms sien

‘n “Leë” klimaatsooreenkoms by die VN-klimaatberaad in Kopehagen sal erger wees as geen ooreenkoms wat bereik word nie.

Só het ‘n woordvoerder by die Withuis in Washington Donderdag gesê.

“Om terug te kom met ‘n leë ooreenkoms sal veel erger … Lees verder