Le Pen weier kopdoek vir ontmoeting met Groot Moeftie

Marine Le Pen het geweier om ‘n kopdoek dra vir ‘n vergadering met die Groot Moeftie in Beiroet. Op sosiale media het Christene en vroue haar geprys vir haar moed.

Die voorgestelde vergadering met die Groot Moeftie, die mees prominente … Lees verder

Was dit die kebab of die kopdoek?

‘n Moslemtiener beweer sy is afgeskop Berlyn se openbare vervoer vir die dra van ‘n kopdoek, maar die meisie se wolhaarstorie is weerlê deur ‘n passasier wat ook op die trein was.

Die 14-jarige Moslem het Duitse owerhede vertel dat … Lees verder

‘Die kopdoek is ons kroon’

Die ANC se Vroueliga het die dra van kopdoeke vanaf Vrydag tot Sondag aangemoedig, het die leierskap van die organisasie Sondag gesê.

“Ek dra die kopdoek al vir ‘n lang tyd, so ek is bly dat ek nou meer geselskap … Lees verder

Herrie oor swartgesmeerde Tukkies

‘n Herrie het losgebars oor twee Tukkiestudentes wat hulself swart gesmeer het, wat blykbaar in navolging van VSA-sienings as “rassisties” beskou word. Die DA se studenteleier, Thorne Godinho, het ‘n pleidooi gelewer dat die Universiteit onmiddellik verswart of getransformeer moet … Lees verder

Die kopdoek as bevrydingsimbool

skoppensboerdeur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die gemiddelde ousie het een, Winnie Mandela het een, Mamphela Ramphele het een, Piet Croucamp het een en omtrent die hele Naspers-direksie dra hulle ook. Nee, nie ‘n Louis Vuitton-handsak of Chinese namaaksel … Lees verder

Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners

Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder