Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het opnuut ‘n ernstige versoek aan motoriste gerig om padreëls na te kom en veilig te bestuur.
Dit kom nadat agt mense die naweek op die land se paaie dood is. Twee mans is Saterdagmiddag op die … Lees verder