Amerikaanse vise-president dink Afrika is een land

Vise-president Joe Biden het tydens sy toespraak by die Verenigde State-Afrika-beraad Dinsdag, verwys na Afrika as ‘n “nasie”.

Afrika is, natuurlik, ‘n kontinent met 54 lande. Met verwysing na Afrika en die mees winsgewende nasies in die wêreld, het vise-president … Lees verder