Ondersoek na bouwerk van tien skole in Vrystaat gelas

Multimiljoenrandse projekte van die Vrystaatse Onderwysdepartment en die nasionale Departement van Basiese Onderwys – waaronder die nuut geboude Heide Primêre Skool in Heidedal, Bloemfontein – word nou ondersoek.

Die ondersoek is geloods deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE). Dié skool vorm … Lees verder

Slegte week vir meerverdiepinggeboue in Afrika en Indië

Dit was ‘n slegte week vir meerverdiepinggeboue in die Derde Wêreld.

Reddingswerkers was die naweek nog besig om na oorlewendes in die Huruma-woonbuurt van Nairobi te soek nadat ‘n sesverdiepinggebou vroeër in duie gestort het.

Die dodetal het tot 49 … Lees verder

Derde konstruksie-ongeluk op Sandton-perseel

Twee konstruksiewerkers is by die Nelson Mandela-plein in Sandton beseer nadat ‘n plafon op hulle geval het.

Dit is die derde soortgelyke ongeluk die afgelope maand op persele wat deur JHI Properties bestuur word.

Die uitvoerende bestuurder van JHI Properties, … Lees verder

Mielieblare en mynbouslyk vervang sement

betonMielieblare en mynbouslyk is net twee bestanddele wat die konstruksie-groep Murray & Roberts ( M & R ) in plaas van sement gebruik in ‘n nuwe beton. Toetse wys dit is sterker as die ou resep, verlaag die koste met … Lees verder

Tongaat: Gebou sonder goedkeuring stort ineen

tongaat2Paramedici van KZN EMS en privaatambulansdienste, personeel van die SAPD en die brandweer was op die toneel nadat konstruksie van ‘n winkelsentrum ineengestort het.

Pogings om mense wat moontlik steeds vermis word in die puin van die Tongaat-winkelsentrum, noord van … Lees verder