Theresa May neem oor van Cameron

Die Britse eerste minister, David Cameron sal vandag sy laaste kabinetsvergadering hou voordat hy die leisels aan Theresa May (foto hierbo) oorhandig.

May is verkies tot leier van die Konserwatiewe party, nadat haar enigste teenstaander, Andrea Leadsom, aan die wedloop … Lees verder

Koningin belowe armes geld om Brexit te keer

Die veldtog om Brittanje in die Europese Unie te hou ontrafel by die dag verder.

Die vooruitsig van ‘n maklike oorwinning vir die “Blyers” verdamp met piesangskille wat oor die Konserwatiewe Party se pad besaai lê.

Meningspeilings wat net ‘n … Lees verder

Leon Lemmer: Enoch Powell se bloedrivier

John Enoch Powell (1912-1998), ‘n Brit, het in 1937 op die ouderdom van 25 jaar ‘n professor in antieke Grieks aan die Universiteit Sydney in Australië geword. In sy jeug het hy vier digbundels gepubliseer en later boeke oor die … Lees verder

Britse premier voer nog ‘n eierdansie uit oor EU

Die Europese Unie (EU) moet meer buigsaam wees indien dit Brittanje se kiesers wil oortuig om in die 2017-referendum ten gunste daarvan te stem, het ­premier David Cameron verklaar.

Die Britse premier moet sy kiesers onder die indruk hou dat … Lees verder

Uitspraak oor Derby-Lewis vandag verwag

Die Hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting vandag bepaal of die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, ‘n fout gemaak het deur Clive Derby-Lewis se paroolaansoek te weier.

Maandag het Derby-Lewis ‘n aansoek ingedien om Masutha se besluit … Lees verder

Brittanje dié week lamgelê deur verkiesing

Leiers van politieke partye in Brittanje is besig om hulle verkiesingsveldtogte af te handel in die laaste naweek voor die land se algemene verkiesing.

Volgens die jongste meningspeilings loop die Konserwatiewe Party en die Arbeidsparty kop-aan-kop om die verkiesing te … Lees verder

Clive Derby-Lewis een van min sonder sweem van verraad

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Met die aksie wat Front Nasionaal tans rondom die vrylating van mnr. Clive Derby-Lewis voer, het ek ook onlangs met mev. Derby-Lewis gesprek gevoer. Sy het … Lees verder

Brittanje wil immigantestroom stop

ukimmigrationOm immigrasie te bevraagteken was vir jare beskou as rassisties in Brittanje, maar al drie vernaamste partye het begin om te praat oor die moeilike onderwerp in reaksie op stygende openbare angs dat die VK oorspoel gaan word deur ander Lees verder

Britse Konserwatiewe parlementslid ‘pleeg homoseksuele verkragting’

Nigel EvansNigel Evans, 55, die visepresident van die Britse Laerhuis, is gister in hegtenis geneem ná ‘n beweerde verkragting op ‘n man en aanranding op ‘n ander, volgens verskeie Britse media. Dié dade is glo in die dorpie Pendleton tussen Julie … Lees verder