Absurditeite is ons daaglikse brood

In ‘n wêreld waar dit nie juis meer ‘n prioriteit is om sin te maak nie, is absurditeite van aller aard ons daaglikse brood. (Om sin te maak is mos ‘n “cultural construct” en “white male prejudice”). Geen wonder dat … Lees verder

Swart ontleder wat EFF steun, trap klei oor Britse koningin

Koningin Elizabeth mag beskerm word teen kritiek in die parlement omdat sy Brits is, maar nie president Jacob Zuma nie, sê die ontleder Shadrack Gutto.

Gutto het gereageer op die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe se oproep oor die naweek … Lees verder

Brittanje heropen polonium-saak na pedofilie-onthullings aanhou

Brittanje het Donderdag skielik die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese agent Alexander Litwinenko heropen. Dit kom agt jaar nadat hy vergiftig is met radioaktiewe polonium.

Die Britse minister van binnelandse sake, Theresa May, bevind haarself tans midde-in … Lees verder

Zuma is ‘n geskenk aan Afrikaners

'Hoeveel minnaresse het u seuns nou weer, Hoogheid?'‘Enigeen wat in Londen ‘n “vuige hanswors” genoem word, kan nie heeltemal sleg wees nie,’ skryf L.I. Bertijn.

Bertijn het hom dié week verkneukel in Jacob Zuma se besoek aan Groot Brittanje. Die ou bleek nasie op hul nat eiland … Lees verder