Olieprys styg na dood van Saoedi-Arabië se koning

Die prys van olie het na nuus van die dood van Koning Abdullah van Saoedi-Arabië, die grootste produsent in die Organisasie van Petroleumuitvoerlande, gestyg.

Kroonprins Salman bin Abdul Aziz sal Abdullah, wat op die ouderdom van 90 oorlede is, opvolg. … Lees verder