Zuma, Kubane na Brazzaville om ‘Cuito-oorwinning’ te vier

President Jacob Zuma sal Dinsdag vieringe in die Kongo-Brazzaville bywoon vir die 25ste herdenking van die Brazzaville-vredesverdrag wat die burgeroorlog in Angola beëindig het.

Verteenwoordigers van die regerings van Angola, Kuba en Suid-Afrika het die vredesakkoord op 13 Desember 1988 … Lees verder

Zuma vra Afrika-eenheid voor Veiligheidskonferensie in Frankryk

Suid-Afrika en die Kongo-Brazzaville sê die tyd het aangebreek vir Afrika-leiers om oplossings vir Afrika- probleme te vind.

Afrika-leiers berei voor om volgende maand se Veiligheidskonferensie oor Afrika in Frankryk by te woon.

President Jacob Zuma het ‘n vergadering met Lees verder