Amptenare in New Orleans, Louisiana, het verskeie Konfederale monumente verwyder oor redes soos “wit rassisme” en “slawerny” in die suidelike Amerikaanse deelstate met linkses en swartes wat historiese afbeeldings van Amerikaanse geskiedenis op openbare eiendom verwerp. Maar Alabama sal nie … Lees verder
Etiket: konfederasie
Totale onkunde heers in VSA oor MLK
Jan Viljoen skryf dat hy vandeesweek vir ‘n bietjie afleiding sit en kyk het na ‘n video van ‘n meningspeiling wat in San Diego gemaak is. Groot was sy ontnugtering:
Dié week was dit Martin Luther King-dag in Amerika en … Lees verder
Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme
deur Christo Landman
Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms.
‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag … Lees verder
Die Kantonfederasie
Die verwoesting en verlies aan menselewens tydens die Tweede Wêreldoorlog het die internasionale gemeenskap gedwing om sekere maatreëls in te stel wat op alle lande van toepassing sal wees om ‘n herhaling van WO2 se menseslagtings te voorkom.
Die selfbeskikkingsbegrip … Lees verder
Die gesprek oor Afrikanervryheid – ‘n bydrae
Deelname aan die gesprek oor die politieke toekoms van die Afrikaner is belangrik. Deur deelname kom die verskille, maar belangriker as dit, ook die ooreenkomste na vore. ‘n Belangrike voorwaarde in die gesprek is dat dit nie platvloers mag word … Lees verder
Ermelo-ho?rskoolgeval vertoon mislukking van grondwetlike orde
So pas het die onderwysdepartement hom na die Grondwethof gewend in sy jongste poging om Ermelo – die laaste Afrikaanse hoorskool in Mpumalanga – te dwing om sy klasse na Engels te verander. Dit spreek van niks minder as etniese
… Lees verderSo pas het die onderwysdepartement hom na die Grondwethof gewend in sy jongste poging om Ermelo – die laaste Afrikaanse hoorskool in Mpumalanga – te dwing om sy klasse na Engels te verander. Dit spreek van niks minder as etniese
… Lees verder