Swart studente weet nie van Vigs

Wat is MIV/Vigs? Swart studente en personeel in hoër onderwysinstellings beweer hulle weet nie van die virus nie.

Hierdie openbaring blyk uit ‘n studie oor MIV/TB gedrag. Die bevindings is voorgelê by die Suid-Afrikaanse Vigs-konferensie by die Internasionale Konferensiesentrum in … Lees verder

Tieners verkies onveilige seks

young-south-africansDie meeste tieners in Gauteng verkies onveilige seks, het die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling bevind.

Tydens die mediainligtingsessie is die verslag wat lui: “Faktore wat verband hou met tienerswangerskappe in Gauteng-provinsie”, deur die LUR vir maatskaplike ontwikkeling Nandi Mayathula-Khoza … Lees verder

Voorkom eerder plaasmoorde as Vigs

Wel, 'n mens kan altyd klere daarvan maak... kondoomrokEk lees nou dat die ANC-massas vir Vigs getoets gaan word. Die ander lagwekkende foefie is dat daar nou kamtig ‘n reusevoorkomingsveldtog van stapel gestuur gaan word – hou asem op – deur die uitdeel van kondome.

Kan die onnosele … Lees verder