Die Britse Guardian-koerant het ‘n vrot boek deur een van sy joernaliste ten hemele geprys. Die riller handel oor ‘n “sosiopaat” president in die Withuis, wat niks aan die verbeelding oorlaat nie: Om die president te vermoor, oftewel To Kill … Lees verder
Sleutelwoord: komplot
Israeliese komplot om Britse minister uit te haal
The Mail on Sunday het beeldmateriaal gepubliseer van ‘n senior Israeliese ambassadewerknemer wat planne smee om die adjunkminister van buitelandse sake in Brittanje uit te haal.
Die Israeliese man het aan ‘n verslaggewer van Al-Jazeera gesê: “Ek wil hom uithaal … Lees verder
Gifkomplot teen Zuma oopgevlek
Een van pres. Jacob Zuma se vroue, Nompumelelo Zuma, het glo erken dat sy bewus was van ‘n komplot om die president te vergiftig.
Die diagnose van vergiftiging is deur Russiese dokters bevestig.
Luidens City Press beweer bronne dat Zuma … Lees verder
Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik
‘n Moordaanslag op ‘n senior polisiebeampte en ‘n privaat forensiese ondersoeker wat gekoppel word aan ‘n ondersoek na die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is Donderdag gefnuik na ‘n dramatiese aanval op ‘n Johannesburgse hotel.
‘n Taakspan het die Rivonia Road … Lees verder
Vavi sal ‘intelligensie sameswering’ teen hom beveg
By ‘n inligtingsessie by ‘n hotel in Braamfontein, Johannesburg, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi gesê sy skorsing uit die vakverbond was die suksesvolle “afsluiting” van ‘n lang veldtog deur sy politieke vyande, en moontlik “boef-elemente” in die intelligensie-gemeenskap.
Vavi … Lees verder