Waarom wou die vyand ons universiteite inpalm?

Met die jongste nuus in verband met die PUK vandeesweek, is dit helder dat die oorname van die Afrikaanse universiteite nou voltrek is. Iron Rensburg, Botman, Jansen en nou Kgwadi by die Noordwes-universiteit het seker gemaak dat al die Afrikaanse … Lees verder

ANC ontken brandstigting by SAKP-huise

sacpDie ANC in die Nelson Mandelabaai Metro het homself gedistansieer van brandstigting by huise wat aan lede van die Kommunisteparty in die KwaLanga-township in Uitenhage behoort.

Dit volg nadat die huis van ‘n optogorganiseerder met petrolbomme bestook is, het RSG … Lees verder

Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander

Miskien moet ‘n mens effe terugstaan en na die groter prentjie kyk, sover dit die huidige histerie rondom Julius Malema betref. Indien Malema regtig die myne wil nasionaliseer, behoort ons hom daarin te ondersteun.

Dis waarskynlik ‘n gemeenplaas om te … Lees verder