Kommuniste deel bruintjies uit en hoop vir ‘n tendermeevallertjie

Die kommunistiese aktivis, Helen Lieberman, het Dinsdagaand die hoogste toekenning van die Franse regering ontvang. In Suid-Afrika het niemand nog ooit van haar gehoor nie.

Lieberman se organisasie, Ikamba Labantu, is glo sedert 1963 betrokke by die opheffing van gemeenskappe … Lees verder

Merkel hang aan ‘n draadjie

Angela Merkel se premierskap hang aan ‘n draadjie nadat duisende Duitsers opgeruk het om haar bedanking te eis en ‘n belangrike politieke bondgenoot sy steun aan Merkel onttrek het oor haar onbesonne immigrasiebeleid.

Meer as 5000 betogers het in Berlyn … Lees verder

Skildery wat terreur befonds vir miljoene verkoop

‘n Skildery deur ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, Irma Stern, wat verkoop is om geld vir ANC-terreur in te samel, is vir ‘n reuseprys in Londen verkoop.

Die skildery getiteld Arabier in Swart is vir net meer as sewentien miljoen rand verkoop.… Lees verder

Cosatu teken staatloonooreenkoms

Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52% van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken.

Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering … Lees verder

‘Het einde van Nederland is nabij’

De linkse elite is nu net zo blind voor de islam als ze destijds voor het communisme was. Ook in zijn tweede boek, over Zuid-Afrika, draagt PVV-Kamerlid Martin Bosma dit credo uit.

Tegenwerpingen dat een moslimmeerderheid zich in Nederland echt … Lees verder

Regter sal Vrydag oor Derby-Lewis besluit na staat se absurde argumente

Die Staat is blykbaar vasberade om Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool in ‘n groter klug te laat ontaard met hul regspan se argumente wat toenemend neig na die absurde.

Die hooggeregshof in Pretoria sal Vrydag beslis of Clive … Lees verder

Brittanje dié week lamgelê deur verkiesing

Leiers van politieke partye in Brittanje is besig om hulle verkiesingsveldtogte af te handel in die laaste naweek voor die land se algemene verkiesing.

Volgens die jongste meningspeilings loop die Konserwatiewe Party en die Arbeidsparty kop-aan-kop om die verkiesing te … Lees verder

Israel weier Nzimande visum om Afrika-studies te loods

Die Israelse regering het die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande se visum-aansoek om die Palestynse gebiede te besoek, geweier.

Hy was genooi deur sy Palestynse eweknie om die Sentrum vir Afrika-studies te loods, maar is gisteraand in kennis gestel … Lees verder

Kommuniste van Namibië steun selfbeskikking

Kamerade van Rehoboth,

Die Kommunistiese Party van Namibia doen hiermee ‘n beroep op alle Ideogies-Onderdrukte en Sosiaal/ekonomiese-Uitgebuite Etniese Minderheids-groepe in die Land, om die Rehoboth-Basters se Doelgerigte strewe na Selfbeskikking, Onvoorwaardelik en met Oorgawe nie net te ondersteun nie, maar … Lees verder

Pous: ‘kommuniste is eintlik christene’

„Als je communisten hoort praten, zou je zeggen: maar jullie zijn christenen!” Dit zegt paus Franciscus (lachend, volgens de verslaggeefster) in een interview met de Italiaanse krant Il Messaggero dat zondag is verschenen.

Volgens het hoofd van de Rooms-Katholieke Kerk

Lees verder

Slovo se dood herdenk

slovoDie Suid-Afrikaanse Kommunisteparty herdenk vandag by die Avalon-begraafplaas in Soweto die dood van sy voormalige hoofsekretaris, Joe Slovo.

Hy is in 1995 ná ‘n lang stryd teen kanker oorlede.

Slovo, wat die minister van behuising in die eenheidsregering was, is … Lees verder