Die gebruik van Twitter is die enigste manier om oneerlike media teen te werk, het die nuwe Amerikaanse president Donald Trump gesê tydens ‘n Fox News-onderhoud wat Woensdag uitgesaai is.
“Ek hou nie van twiet nie, ek het ander dinge … Lees verder

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, wil ‘n regshulpfondsop die been bring om hofsake te maak teen die skending van joernaliste se reg om ondermeer oor parlementêre gebeure te berig.
Dit volg nadat selfoonseine in die Parlement ontwrig is voor President … Lees verder
Goeie nuus vir Suid-Afrikaanse selfoongebruikers is dat die staat besig is met stappe wat daartoe kan lei dat selfoontariewe in die afsienbare toekoms kan daal, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor kommunikasie.
Adv. Alberts het … Lees verder
Tot die verleentheid van Sepp Blatter en FIFA, het die 2010-kommunikasiesentrum vir 900 joernaliste in Braamfontein, Johannesburg vanmôre omstreeks 9-uur onder ‘n grootskaalse rooftog deurgeloop. Kommunikasie- en videotoerusting van etlike miljoene rande is gebuit.
FIFA se Blatter, wat reeds by … Lees verder
Navorsing deur uSwitch.com, 'n Britse prysvergelyker, het bevind dat ses uit elke tien mense nou minder as een selfoonoproep per dag maak – eens geroem as die mees moderne vorm van telekommunikasie.
Om 'n huistelefoon te gebruik, word ook al
… Lees verderNavorsing deur uSwitch.com, 'n Britse prysvergelyker, het bevind dat ses uit elke tien mense nou minder as een selfoonoproep per dag maak – eens geroem as die mees moderne vorm van telekommunikasie.
Om 'n huistelefoon te gebruik, word ook al
… Lees verder