Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme

Dr Christo Landman
Christo Landman

deur Christo Landman

Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms.

‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat … Lees verder

Polisie ontbied lykswaens vóór skietery by Marikana

marikana3Beeld berig dat senior polisie-offisiere het die dag van die Marikana-slagting vier lykswaens na die koppie daar ontbied om op ’n gereedheidsgrondslag te wees ingeval geweld uitbreek, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor.

Adv. Matthew Chaskalson SC, getuienisleier, het dit gesê … Lees verder

Pangas, byle en handbyle ‘uitverkoop’ in Marikana

‘n Winkeleienaar by Marikana se voorraad pangas en byle het tydens die onluste in die gebied van Marikana weens die verhoogde aanvraag daarna opgeraak.

“Daar was ‘n skielike en geweldige aanvraag na pangas, byle en handbyle vanaf 11 Augustus,” het … Lees verder