Grondoordrag: Landbou-organisasies koop in

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Sondag verklaar dat die ANC die oordrag van wit grond as beleid aanvaar het en reeds toepas met die seën van landbou-organisasies.

Daarvolgens moet wit boere die helfte van hul plaas … Lees verder

Nasionalisering van landbougrond

“Daar kan geen twyfel wees dat as alle produktiewe grond in Suid-Afrika in ’n nasionale bate omskep word, dit die nasionalisering van grond beteken nie.” Aldus dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou en leier van die Vryheidsfront Plus.

Volgens media-verslae … Lees verder