Nuwe kommentaarbeleid op praag in werking

praagcoza_advSoos ons reeds voorheen berig het, het ons besluit om toegang tot die Disqus-kommentaarstelsel op praag strenger te maak, nadat vele mense oor ‘n lang tyd daarvan misbruik gemaak het.

Sedert gister word alle kommentaar dus gekeur alvorens dit … Lees verder

Kommentaar voortaan net vir betalende lede

disqusTot dusver het praag deur middel van die Disqus-kommentaarafdeling by artikels ‘n ruimte probeer bied vir lesers om op intelligente en beredeneerde wyse kommentaar te lewer en kwessies te debatteer. Ongelukkig is ons kommentaarafdeling toenemend misbruik deur buitestaanders wat daarop … Lees verder

Vis nog vlees

Terwyl ontleders in Nederland nog kopkrap oor waarom die Christen-demokrate – tot voor die onlangse verkiesing die grootste party, ongeveer die helfte van sy steun ingeboet het – kom ‘n soortgelyke boodskap uit België en in die besonder Vlaandere.

“Vlees … Lees verder

Impak van Vavi se opmerkings

Die storm wat opmerkings van Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, oor beweerde korrupsie van twee ministers ontketen het, dui op meer as wat dit oppervlakkig lyk.

Vavi se opmerkings was gerig aan die adres van die minister van Kommunikasie, … Lees verder

PRAAG vertaal Disqus in Afrikaans

PRAAG het ‘n rukkie gelede die internasionale kommentaarstelsel vir webwerwe, Disqus, in Afrikaans vertaal. Van gisteraand af is die eerste Afrikaanse weergawe van Disqus lewendig op praag.co.za.

“PRAAG stel hom ten doel om Afrikaans sover moontlik op die internet te … Lees verder

Nestlé en korporatiewe sinisme

Die nuus dat die Switserse voedselreus, Nestlé, in Zimbabwe melk aankoop van ‘n voorheen blanke plaas wat deur mev. Grace Mugabe afgevat is, laat ‘n mens in jou sjokolade verstik. Ook lyk dit asof Switsers tans hul bes doen om … Lees verder

Zuma, ANC speel met vuur

In Suid-Afrika bestaan daar drie faktore wat voedselsekerheid nadeling beïnvloed: die styging in energiepryse, sowel diesel as elektrisiteit; die ineenstorting van die Landbank weens onbekwaamheid en korrupsie; asook les bes, die ANC se onbesonne grondhervormingsbeleid.

Elders op hierdie blad berig Lees verder

Vryheidsdag sonder vryheid

Dié menings verskaf ʼn aanduiding van hoe min Suid-Afrika se mengelmoes inwoners omgee vir die dag wat by gebrek aan enige ander datum as nasionale dag beskou word. Veral in die Afrikanergemeenskap word die sogenaamde Vryheidsdag met onverskilligheid, sinisme en Lees verder

Omskep vernedering in eer

Wat ‘n tragiese dag dat ons eie mense by volksvreemdes moet soebat en pleit om aalmoese.

Ja, natuurlik kan ons die regering met sy affirmative action, swart bevoordeling en blanke haat daarvoor blameer.  En ons doen dit daagliks.

Maar … Lees verder

Minderjariges behoort nie eed te sweer

Die belydenis van geloof, wat gelowiges by elke erediens aflê, is nie ’n eed nie, maar ’n belydenis. Tog word dit as ’n baie ernstige geestelike onderneming bejeen.

In die Romeins-Hollandse reg word die neem van die eed “dat die … Lees verder

Maas is ‘n ploert sonder talent

Ongelukkig is bostaande besluit om die verkeerde redes geneem, naamlik omdat Du Plessis bang was vir die inkomste wat hy kon verloor agv die boikot waarmee Rapport gedreig is.

Die regte rede sou gewees het omdat Maas nooit daar moes Lees verder

Naspers se PK-vlagskip sneuwel

Die rede is myns insiens nie ver te soek nie: Insig het deur sy volgehoue politieke korrektheid, linkse inslag met die bedekte of openlike propagering van rasgemengde verhoudings, kritiek op heteroseksueliteit, asook die stelselmatige verguising van die Afrikaneridentiteit, sy eie Lees verder

Pandor praat die taal van etniese konflik

Indien die 30 miljoen Engelssprekende Kanadese Engels op Franstalige minderheidskole Québec sou afdwing, sou dié provinsie vir seker afskei. Belgiese regerings het al tot ‘n val gekom oor minder as onderwysminister Naledi Pandor se blatante magspolitiek.

Ermelo is die laaste Lees verder

Mbeki druk ‘n mes in publiek se gesig

Al wat Mbeki kon aanbied, was beloftes dat nog 30 000 polisiemanne oor die volgende drie jaar aangestel gaan word om hul geledere op 180 000 te staan te bring. Gegewe die korrupsie, onbekwaamheid en misdaadgeneigdheid (25% van alle polisiemanne Lees verder