Lyke in Windhoekse hospitaalsaal gelaat

Die lyke van twee pasiënte wat tydens hul opname in Saal 4 Wes in die Windhoek Sentrale Hospitaal op dieselfde dag gesterf het, is glo vir ure daarna steeds in hul onderskeie kamers tussen ander pasiënte gelaat, voordat die liggame … Lees verder

Derde swart sportster sterf

‘n Swart vrouebokser Phindile Mwelase is dood nadat sy vir twee weke in ‘n koma was, het die sport- en ontspanningsministerie Maandag gesê.

Die professionele bokser Mwelase (31) is by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria Saterdag oorlede, het … Lees verder

Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe

sharonNa die dood van Ariel Sharon, het Isreal sy sekuriteit vir die voormalige Eerste Minister se begrafnis naby die grens van Gasa verhoog.

Die Amerikaanse vise-president Joe Biden sal die begrafnis bywoon.

Sharon is op die ouderdom van 85 Saterdag … Lees verder

Schumacher was glo self vir sy val verantwoordelik

schumiskiFranse ondersoekbeamptes sê die sewemalige wêreldkampioenrenjaer, Michael Schumacher, het beslis buite ‘n aangeduide roete in die Franse Alpe geski toe hy op 29 Desember sy balans verloor en met sy kop teen ‘n rots geval het.

Sulke roetes, soms swart … Lees verder