Winkelsentrum in Pretoria deur rowers geteiken

Die vlaag gewapende rooftogte by winkelsentrums wat Johannesburg dié week getref het, het na Pretoria uitgekring.

‘n Winkel in die Kolonnade winkelsentrum in Montana, Pretoria, is Dinsdag deur gewapende rowers aangeval. Die aanvallers het goedere van meer as R200.000 rand … Lees verder