Leon Lemmer: Klassieke musiek en dekolonisering

Etienne Viviers, ‘n dosent in die Departement Musiek aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom-kampus, het die volgende artikel op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe, 8 Augustus) gepubliseer: “Oorwegings vir die dekolonisering van die verwante musieksoorte van Westerse en Suid-Afrikaanse kunsmusiek.” Hierna het Mareli Stolp … Lees verder