Bibberweer, sneeu is hier

Bibberweer is hier en Suid-Afrikaners in die binneland word aangeraai om die warm komberse en watersakke uit te haal.

‘n Koue front het vanuit die suide oor die grootste deel van die binneland inbeweeg.

Berigte van sneeu is reeds uit … Lees verder

Sadou agter Vavi

Die onderwysersvakbond, Sadou, se grootste streek in KwaZulu-Natal, Kokstad, eis ‘n terugtrekking van die besluit om die president van Sadou, Thobile Ntola, en die hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi, te skors.

Sadou se Kokstad-streek het gister ‘n vergadering in Port … Lees verder