On slim te wees is ‘n ‘kulturele voorreg’

Dit was ook net ‘n kwessie van tyd voordat die kultuurmarxiste op slimmes sou toeslaan: Die nuwe voorreg na ‘n wit vel, is ‘n werkende brein.

Die Universiteit van Iowa se studentekoerant het die ontdekking aangekondig van ‘n spesiale voorreg … Lees verder