Turkye gebruik ISIS as verskoning om Koerde aan te val

Vegvliegtuie het Maandag en Dinsdag 17 Koerdiese teikens in die Hakkari-provinsie aangeval as deel van ’n hernude aanslag op die verbanne Koerdiese Werkersparty (PKK).

Reuters berig dat die gewapende stryd reeds vir drie dekades teen Koerdiese selfbeskikking duur.

Turkye, wat … Lees verder

ISIS krap Novus orbis terranum om

Owerhede in sentraal-Asië se Sowjet “stans” – die vyf republieke van die voormalig Sowjetunie – doen drakoniese stappe om van militante Islam ontslae te raak, nadat Turkye se bedekte steun vir ISIS uitgebrei het.

Veiligheidsbeheer en ingryping kan die nodige … Lees verder

Koerdiese minderheid wen groot in Turkse verkiesing

Meer as 50 miljoen Turkse burgers het teen die regering van president Tayyip Erdogan in die nasionale verkiesing gestem.

Die regerende AKP-party het sowat 10% steun verloor, wat veroorsaak het dat hulle hul parlementêre meerderheid verloor het.

Baie Turke het … Lees verder

Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is waar. Die land van die Baske is ‘n kulturele eenheid. … Lees verder

Turkse referendum van teenstrydighede

Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, … Lees verder