SABC trap gedrukte media se tjank af

Die SABC het ‘n verbod geplaas op die lees van koerantopskrifte asook die bespreking van koerantvoorblaaie op die lug.

In ‘n duidelike gebaar van wantroue teenoor die dooieboommedia se agenda, het die Suid-Afrikaanse openbare uitsaaier die besluit geregverdig en gesê … Lees verder

Nasperskoerante in vryval weens politieke korrektheid, Afrikanerhaat

naspersfotoDie jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die hoof van Naspers, besluit het om ter ere van die … Lees verder

Mediabesteding in Nederland af

Mediabesteding in Nederland het verlede jaar met 3,1 persent afgeneem, aldus Nielsen Media.

Dagblaaie se besteding het ongeveer onveranderd gebly, maar tydskrifte wat op die algemene publiek gerig is, se besteding het met 16 % afgeneem, en vaktydskrifte met 20 … Lees verder

Microsoft, News Corp wil Google die stryd aansê

Microsoft het samesprekings met News Corp gehad oor ‘n plan wat behels dat die mediamaatskappy betaal sal word om sy nuuswebwerwe op Google te “de-indekseer,” wat die tafel sal dek vir ‘n soekenjingeveg wat ‘n ligstraaltjie vir die koerantbedryf kan … Lees verder

Koerantwese in Nederland steeds in owerheidsvisier

‘n Vorige Belgiese premier, Yves Leterne, het by geleentheid die vrye pers die vierde, maar nie-amptelike, been van die demokrasie genoem.

Dat koerante te midde van die ekonomiese klimaat, maar ook ander veranderende omstandighede, noustrop trek, het dus by verskeie … Lees verder