Mnr. FW de Klerk en die Nasionale Party het die beloftes oor magsdeling vir die Nuwe Suid-Afrika nie nagekom nie. Daar is swak onderhandel tydens die KODESA-samesprekings en die Afrikaner het na afloop daarvan aan die korste end getrek. Die … Lees verder
Etiket: Kodesa
Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?
Weens hulle leidende betrokkenheid kan en behoort FW de Klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Pik Botha verantwoordelikheid vir die eerlose politieke magsoorgawe van 1994 te aanvaar. Sedertdien word hulle optrede egter gekenmerk deur hulle halsstarrige pogings tot die absolute … Lees verder
Sydney Gregan: So is ons verneuk!
Ek het onlangs die boek van professor Sampie Terreblanche, Lost in Transformation: South Africa’s Search for a New Future Since 1986 aangekoop. Nie dat ek enige bewondering vir die man het nie; inteendeel. Hy is ‘n onrehabiliteerbare liberalis en klaarblyklik … Lees verder
Dominante narratief in Afrikaans is nou links
Die dominante narratief in ons Afrikaanse leefwêreld word vandag gedryf deur die linkses. Hulle bepaal grootliks wat Afrikaners dink, sien en hoor. Enkele afwykings daarvan word binne bepaalde parameters toegelaat om darem die skyn van objektiwiteit te handhaaf.
Die groot … Lees verder
Die oorlog wat nooit opgehou het nie
As mens aan terreur dink, dink jy dikwels aan terreur wat teen burgerlike teikens gemik is. Beelde van die Kerkstraatbom, met verminkte liggame, kom dan by jou op. Die lafhartige moord op burgerlikes, soos deur die sogenaamde gewapende vleuel van … Lees verder
As mens aan terreur dink, dink jy dikwels aan terreur wat teen burgerlike teikens gemik is. Beelde van die Kerkstraatbom, met verminkte liggame, kom dan by jou op. Die lafhartige moord op burgerlikes, soos deur die sogenaamde gewapende vleuel van … Lees verder
Frans Cronjé se etnomasochisme verdiep
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Frans Cronje skryf vandag een van die mees insiggewende rubrieke van die afgelope dekade in Rapport. Cronje meen dat blankes nie bitterbek moet wees as ons belastingbydraes … Lees verder
Zille bring hulde aan Progressiewes
Me. Helen Zille, leier van die DA, het gister hulde aan die Progressiewe beweging in Suid-Afrika gebring, wat vanjaar 50 jaar oud is en waarvan sy reeds veertig jaar lid is. In 1959 het ‘n groep van twaalf Verenigde Partylede … Lees verder