DA werk saam met EFF wat eis dat Stem, eiendomsregte waai

Die EFF het Woensdag ‘n aantal eise gestel aan die ANC en die DA vir nouer samewerking. Dit blyk dat Julius Malema en Mmusi Maimane (foto bo) gemene grond gevind het.

Malema se party eis onder meer die uitgooi van … Lees verder

Meer as 70 Metro-amptenare geskors te midde van koalisie-gesprekke

Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro’s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlementêre vraag.

Dit kom te midde van vier Metro’s wat … Lees verder

Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?

Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na ‘n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, en so meer. Ook waar … Lees verder

DA en EFF in koalisie

Die DA en die EFF staan luidens berigte op die drumpel om ’n historiese koalisieooreenkoms te sluit wat beloof om die munisipale regeringstoneel in Suid-Afrika dramaties te verander (foto hierbo).

Rapport berig die pakt, wat na verwagting vandag of môre … Lees verder

Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’

Skoppensboer is genoodsaak om te bely: Hy het nie in die pas afgelope munisipale verkiesing gaan stem nie. Hy het dit sterk oorweeg om sy stembrief te gaan bederf, maar toe hy die lang ry mense by die stemlokaal sien, … Lees verder

Brittanje dié week lamgelê deur verkiesing

Leiers van politieke partye in Brittanje is besig om hulle verkiesingsveldtogte af te handel in die laaste naweek voor die land se algemene verkiesing.

Volgens die jongste meningspeilings loop die Konserwatiewe Party en die Arbeidsparty kop-aan-kop om die verkiesing te … Lees verder

Zille oorweeg koalisie met ANC

Zille se ondersteuners in Bekkersdal
Zille se ondersteuners in Bekkersdal

Aangesien daar van Helen Zille se beloftes om Gauteng oor te neem dadels gaan kom volgens die jongste syfers, oorweeg die DA ‘n koalisie met die ANC, het die DA-leier Donderdag gesê.

Helen Zille sal … Lees verder

Merkel vir ‘n derde termyn verkies

merkel3Kanselier Angela Merkel se konserwatiewe party het Duitsland se verkiesing gewen, net kort van ‘n volstrekte meerderheid.

Haar konserwatiewe blok het ongeveer 41,5 % van die stemme getrek, maar haar liberale vennote het nie die parlement gehaal nie.

Daar word … Lees verder