Leon Lemmer: Grade van verligtheid

‘n Resensie het onlangs die bestaan van die volgende boek onder my aandag gebring: Anelia Schutte (gebore in 1978), For the people: A story of small-town apartheid (London: HarperCollins, 2014, 384p, R240; Amazon Kindle $5,98). Op die buitebladsy staan: “A … Lees verder

Brande vlam weer op langs Tuinroete

Brandbestryders langs die Tuinroete probeer steeds om veldbrande tussen Rheenendal en KaRatara buite Knysna te blus wat gisteraand weer opgevlam het.

Sowat 60 brandbestryders is in die gebied ontplooi, het RSG berig.

Die plaaslike brandweerhoof, Clinton Manuel sê die brande … Lees verder

Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor

‘n Nege-en-sestigjarige Afrikanerdame wat as koster van die plaaslike NG Kerk opgetree het, is Saterdag deur ‘n dertigjarige swartman op Karatara vermoor. Mev. Coetzee word deur die gemeenskap in dié Suid-Kaapse dorpie naby Knysna as ‘n liewe vrou beskryf, wat … Lees verder

Suid-Kaap kuslyn is onbewaak, oop

Herman van Niekerk, die bedryfsbestuurder van Maritime Risk Solutions – ‘n private sekuriteitsfirma vir maritieme veiligheid – sê die dwelms wat by Hartenbos uitgespoel het, behoort waarskynlik aan een van die groot misdaadsindikate in die land.

“Hierdie ouens kom deur … Lees verder

Drie tieners verdrink by Knysna

leisureislandDrie tieners is in die hospitaal oorlede nadat hulle by Leisure Island op Knysna in die Suid-Kaap verdrink het.

Die drie is deur die see meegesleur, terwyl ‘n vierde kind oorleef het.

‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, … Lees verder

Lyk van negejarige in Knysna moontlik dié van verkragtingslagoffer

rape4‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n nege-jarige meisie in Knysna.

Die Wes-Kaapse polisie sê die 32-jarige man is in hegtenis geneem kort nadat die meisie se liggaam Saternagnag gevind is.

‘n Woordvoerder, Bernadine … Lees verder