Linkses histeries na Kanadese ouer vra vir wit dokter

‘n Bekommerde vrou wat daarop aandring dat haar seuntjie ondersoek word deur ‘n wit dokter by ‘n inloopkliniek in Toronto, het opslae gemaak.

Maar Moslem-pasiënte vra gereeld vir ‘n dokter van ‘n spesifieke geslag, het dr. Alan Drummond, mede-voorsitter van … Lees verder

Polisie skiet een dood in oproer by Waterval Boven

Die polisie het bevestig dat ‘n 21-jarige man gister oppad hospitaal toe dood is nadat die polisie skote afgevuur het om ‘n groep gewelddadige betogers uiteen te jaag.

Oproeriges het strate versper in Waterval Boven en Umgwenya in Mpumalanga nadat … Lees verder

Vier vas na skool, kliniek afbrand

Vier swartes verskyn na verwagting vandag in die hof nadat drie skole en ‘n kliniek in Atamelang naby Delareyville Woensdagoggend deur oproeriges aan die brand gesteek is.

Noordwes-polisiewoordvoerder Paul Ramaloko sê altesaam tien klaskamers by die drie skole, Ramokonyane Middle … Lees verder

Kliniek gebrand, nooddienspersoneel aangeval vir ‘beter dienslewering’

Die polisie is ontplooi in die Intabazwe-lokasie in Harrismith in die ooste van die Vrystaat.

Die oproermakers wil hê die burgemeester en munisipale bestuurder moet bedank. Hulle eis ook beter huise en infrastruktuur.

Dit volg na ‘n week van gewelddadige … Lees verder

Kliniek, elf motors, biblioteek gebrand in oproer

Oproerige swart inwoners van Tembisa aan die Oos-Rand het Dinsdagaand ‘n kliniek aan die brand gesteek en winkels geplunder in die Winnie Mandela-afdeling.

‘n Polisiewoordvoerder, Kay Makhubele sê elf motors is ook aan die brand gesteek, en ‘n biblioteek langs … Lees verder

Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond

flamesn Kliniek is op Randfontein aan die Wes-Rand aan die brand gesteek deur mense wat hulle as betogers voorgedoen het.

Die brand is blykbaar gestig deur inwoners van die Zenzele-lokasie by die dorp.

‘n Woordvoerder van die Gautengse departement van … Lees verder

Kliniek, biblioteek afgebrand

Ontstoke inwoners van Lydenburg se Mashishinglokasie in Mpumalanga het motoriste oor die naweek onder klippe gesteek en 'n kliniek afgebrand, het die polisie Maandag bekend gemaak.

"Die kliniek is Sondagaand deels in 'n brand verwoes. Dit is die enigste kliniek … Lees verder