Ope brief: Hoe my kleuterskool deur die EFF en hoofstroommedia aangeval is

Anéll Engelbrecht, hoof van die Koeitjies en Kalfies-kleuterskool in Centurion, verduidelik in hierdie ope brief hoe haar lewe permanent verander is deur ongegronde aantygings van rassisme deur die hoofstroommedia en die EFF.

My beskermende, bevoorregte wit Suid-Afrikaanse lewe het binne … Lees verder

Aanval op Franse onderwyser as terreurdaad bestempel

‘n Kleuterskoolonderwyser naby Parys, Frankryk met ‘n mes aangeval deur ‘n man wat beweer dat hy namens die Islamitiese Staat (ISIS) optree.

Die voorval het Maandagoggend op die skoolgronde van ‘n skool in Aubervilliers, in die buitewyke van Parys, gebeur, … Lees verder