RMB se hoofekonoom, Ettienne le Roux, het aan RSG gesê die bevindinge van hulle jongste sakevertroue-indeks lyk nie gesond nie.
Sakevertroue het in die derde kwartaal van vanjaar tot die laagste vlak sedert 2011 teruggesak.
Volgens die peiling deur die … Lees verder