Uit die Donker Verligting: ‘n rooi pil vir Afrikaners

In die oorspronklike, eerste Matrix-film, bied Morpheus twee pille aan Neo: ‘n rooi pil wat hom uit sy waanwêreld gaan losruk en ‘n blou pil wat hom in sy kuberdroomwêreld gaan laat. Hy kies die rooi pil en vind … Lees verder

Gautengse wetgewer erken Kleinfontein as kultuurgemeenskap

kleinfonteinDie Gautengse Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid sê hy kan geen bewyse vind dat swart polisielede wat nie Afrikaans kan praat nie, toegang tot Kleinfontein buite Pretoria geweier word nie.

Afrikaners elders in die land het die erkenning van Kleinfontein as kultuurgemeenskap … Lees verder

Kulturele selfbeskikking eerste doelwit

Flip Buys (Beeld, 4 Junie) bied ‘n onbevredigende siening van Afrikanerselfbeskikking as ” ‘n soort strategiese risikobestuursplan” aan. Die Afrikaner-geskiedenis word egter deur ‘n vryheidstrewe gekenmerk: godsdiens-, handels- en kulturele vryheid.

Daar heers konsensus oor ons “foute van … Lees verder

Foto’s van swart politici in swart BMW’s se inval in Kleinfontein

Kyk op die Engelse PRAAG vir foto’s van die swart politici in hul swart BMW’s se inval in Kleinfontein.

Lees verder

ANC en DA ‘histeries’ oor Afrikanergemeenskap by Kleinfontein

Sowel die ANC as die DA het gister in Johannesburg, volgens ‘n toehoorder by die Gauteng- provinsiale wetgewer, “histeries geraak” oor die bestaan van die Afrikanergemeenskap by Kleinfontein.

‘n Bedrag van R270 000 is reeds bestee aan ‘n “ondersoek oor … Lees verder