Klein teenoor groot denke

Gedurende die 70’ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek “Society Today” (wat nie meer beskikbaar is vandag nie),  ingesluit waarin die konsep van “Local vs International” beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke … Lees verder

SEB-fronte geteiken

Rob Davies
Rob Davies

Die praktyk van fronte vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is onvergeeflik, het president Jacob Zuma Donderdag gesê .

By die eerste nasionale beraad oor breëgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) in Midrand, het Zuma gesê “fronte is onvergeeflik want Lees verder