Leon Lemmer: Oor klaviere in Siberië

Die dra van ‘n das is ‘n verskynsel wat in die middel van die 17de eeu, dus in die tyd van Jan van Riebeeck, in Europa begin het. Dit het veral by Westerse mans deel van hulle formele kleredrag geword. Lees verder

Antonin Dvorák, jazz en Gustav Mahler

Na aanleiding van opmerkings deur ‘n musikus het Dan Roodt na Antonin Dvorák (1841-1904) se Negende of Nuwe Wêreld-Simfonie (1893) verwys (“Die Afrikaner as postmoderne vreemdeling,” Praag, 20 08.2013). Ek het sekerlik nie beswaar om kultureel breedweg met … Lees verder

Afrikaanse pianis wen ATKV klassieke musiek-kompetisie

Die pianis, Willem de Beer is aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassieke musiek-kompetisie, ATKV Muziq, het RSG berig.

De Beer is ‘n student aan die Universiteit van Pretoria en het die algehele prys van R48 000 … Lees verder