Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle

RSG berig dat betogende swart studente by die Universiteit van Kaapstad oornag petrolbomme gegooi het en met die polisie slaags geraak.

‘n Woordvoerder van die universiteit, Gerda Kruger sê ‘n groep studente het probeer om ‘n gebou te beset, maar … Lees verder

Wits-betogers dreig met geweld oor klasgeld

Studente by die Universiteit van die Witwatersrand het Woensdagaand gewelddadig geraak tydens ‘n betoging oor klasgelde.

Die bestuur van die universiteit het gedreig om die polisie in te roep as orde nie herstel word nie.

Prof. Adam Habib, vise-kanselier het … Lees verder

Geweld en moorde laat twee kampusse sluit

Die Universiteit van KwaZulu-Natal se Westville-kampus is Maandag weens geweld gesluit.

Dit volg swart studente op ‘n vernietigingstog gegaan het teen ‘n verhoging in die koste van registrasie vir 2016.

Oproerige swart studente het na bewering die hoof administrasiegebou en … Lees verder