Dood van treindrywer skok familie

Die familie van die 73-jarige man wat vermoor is in sy huis in Bloemfontein Maandagoggend, is diep geskok oor sy dood.
 
Die liggaam van Hendrik Knoetze is deur ‘n buurman ontdek in sy Pellissier-huis teen omstreeks 08:00 Maandag.

Knoetze, ‘n … Lees verder

PRAAG loods klasaksie teen Tuks vir R360 miljard oor Afrikaans

Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) eis R360 miljard van die Universiteit van Pretoria in ‘n klasaksie namens alle Afrikaners in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. PRAAG sal as fasiliteerder namens die 1,2 miljoen Afrikaners in dié provinsie optree wat deur die universiteit … Lees verder

Brief: Waaraan is Lee Harvey Sparrow presies skuldig?

Ek was verstom om te verneem dat die Gelykheidshof Penny Sparrow met ‘n allemintige R150 000 beboet het. Mense wat ernstige misdade soos aanranding of dwelmhandel pleeg, kom dikwels weg met ‘n veel kleiner boete, dikwels so min soos R1000.… Lees verder

Brief: Transnet se hantering van pensioenfondse grens aan misdaad

Om onlangse koerantberigte te lees dat die trustees van die twee Transnet-pensioenfondse winste van hierdie fondse tot die bedrag van R309 miljoen aan Transnet geskenk het, grens aan misdaad.

Hierdie is deel van ‘n totale eis wat tussen R60 miljard … Lees verder

Sasol staar siviele eis in die gesig

Die siviele geding teen Sasol, vir skade wat verband hou met longsiektes, beloop R80 miljoen en moet glo as ‘n waarskuwing vir die hele steenkoolbedryf dien.

Dit is volgens menseregteprokureur Richard Spoor wat die 22 huidige en voormalige Sasol steenkoolmynwerkers … Lees verder

Hof beslis in Transnet-pensioenarisse se guns

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het Donderdag in Transnet-pensioenarisse se guns beslis het dat hulle wel as ‘n groep teen Transnet en die regering kan eis.

Die kwessie is van 2006 in die parlement geopper deur die VF+, maar sonder sukses. Daarna … Lees verder