Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK.

Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat … Lees verder

Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem

Hiermee wil ek graag my misnoeë te kenne gee met SA Kunstefeeste soos KKNK, Innibos en die Vryfees wat my kollega, Steve Hofmeyr, boikot oor die sing van
die Stem en hom sy reg op vryheid van spraak ontneem.

KKNK … Lees verder

Nog ‘n fees wil Steve verbied

Nog ‘n musiekfees het die sanger Steve Hofmeyr die rug toegekeer.

Die Innibos Nasionale Kunstefees het aangekondig dat Hofmeyr, wat deur talle mense as die grootste trekpleister by die fees beskou word, nie vanjaar genooi is nie.

Die besluit volg … Lees verder

KKNK se sensuur teen Steve Hofmeyr

Dit is jammer dat die organiseerders van die KKNK so graag politiek korrek wil wees. Hulle het een laaste sin te veel oor hul standpunt t o v Steve Hofmeyer kwytgeraak en daardeur hulle eie sensuur op een van Suid-Afrika … Lees verder

Steve mag nie by KKNK optree nie

Steve Hofmeyr sal verhoed word om vanjaar by die ABSA KKNK op te tree. Die KKNK se bestuur het op Facebook verklaar dat hulle Hofmeyr se optredes by die KKNK sal afkeur.

Die KKNK het reeds verskeie navrae ontvang oor … Lees verder

Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg … Lees verder

SAUK se berg skuld groter as vermoed

Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier.

Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in

Lees verder

Switsers weier swartes

Image

Lees verder

Weg met Lindt!

ImageDie Switserse kwaadwilligheid wat deur die jongste uitlatings van St Gallen se boudirekteur ene me Beery, gedemonstreer word, moet met mening beantwoord word. Beery se valse uitlatings oor Paul Kruger is 'n openlike aanval op Afrikaners.

Daarom behoort Afrikaners sonder

Lees verder

Zille bekook plan vir armes

Helen Zille se plan om spesiale ekonomiese sones op te rig om werk te skep is met skeptisisme deur die ANC en die Kaapstadse Kamer van Koophandel begroet. Haar plan behels die skepping van uitvoersones wat aan beleggers die geleentheid … Lees verder

Switsers raak verregaande twak oor Kruger kwyt

Paul Kruger se dae as 'n vryheidvegter is vir goed verby, ten minste in Switserland.

Die Boereleier wat die Britte die stryd aangesê het vir die beheer van die noordooste van Suid-Afrika, het sy erestraat Maandag in die Switserse stad … Lees verder

Eskom se kapitaalbehoeftes 10 keer groter

Eskom se kapitaalbehoeftes het 10 keer groter geraak die afgelope vyf jaar, van R11 miljard na R104 miljard in 2010, het Jacob Maroga Maandag gesê.

Daar is 'n groot tekort in hulle finansies selfs nadat die regering se befondsing en … Lees verder

Agt sterf vermoedelik agv water

Watermonsters van 'n rivier in die Oos-Kaap is vir analise weggestuur nadat agt mense in die Mphekostat oorlede is, het die departement van waterwese Maandag gesê.

"Die departement sal 'n volledige ondersoek doen en het reeds watermonsters van tradisionele waterbronne

Lees verder

Die varkgriephoofstad van die w?reld

Nege van die Brisbane Broncos en North Queensland Cowboys rugbyligaspelers is Maandag in afsondering geplaas nadat een van hulle spanlede positief getoets het vir varkgriep.

Die Nationale Rugbyligaspanne het besluit om alle spelers wat met Queensland se Ben Hannant in

Lees verder