Leon Lemmer: Hoe om haat in ‘n finansiële bate te omskep

As ‘n mens die Amerikaanse politieke literatuur lees, kom jy spoedig verwysings na die Southern Poverty Law Center (SPLC) teë. Die benaming wek die indruk van ‘n armoedige instansie wat hom vir reg en geregtigheid beywer. Die SPLC is in … Lees verder

Soeke na bewyse oor dood van Mississippi-aktiviste gestaak

Meer as ‘n halfeeu ná die dood van pro-swart aktiviste in Mississippi, waarop die rolprent, Mississippi Burning gegrond is, is die soeke na bewyse gestaak om meer mense te vervolg.

Maar die heksejag teen die vermeende daders van die 1964 … Lees verder