Ploftoestelle op bus na Zim gevind

Amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het beslaggelê op meer as 200 ploftoestelle op ‘n bus by die Beitbrug-grenspos na Zimbabwe.

Die SAID sê die ploftoestelle is ontdek toe hulle die bus deurgesoek het wat van Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg was, … Lees verder

Twee OTM’s in Kaapstad opgeblaas

otmDie polisie soek na twee verdagtes wat Donderdagoggend twee OTM-masjiene in Brackenfell, Kaapstad opgeblaas het.

Die gewapende mans het die OTM’e by die Glengarry-winkelsentrum opgeblaas, maar het met leë hande gevlug.

Volgens die polisie het die mans twee van die … Lees verder

Brandbestryders steel terwyl lughawe verswelg in vlamme

kenyalughaweTerwyl die verwoestende vuur besig was om die internasionale lughawe in Kenia te verswelg, was brandbestryders te besig om te steel om aandag daaraan te gee.

Die owerhede in Kenia het terrorisme uitgeskakel as ‘n moontlike oorsaak van die brand … Lees verder