UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval

Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na ‘n petrolbomaanval.

‘n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit. Studente sou eksamen skryf in die gebou.

Die veiligheidspersoneel sê die voorval het moontlik in … Lees verder

Twintig studente geskors by UJ oor beurs-oproer

ujTwintig studente is geskors na betogings by die Universiteit van Johannesburg (UJ) oor ‘n tekort aan befondsing deur die regering se nasionale studente-finansiële hulpskema (NSFAS).

Sowat ‘n honderd studente het vandag buite die universiteit se Kingsway-kampus betoog.

Geregistreerde studente is … Lees verder

Student buite UJ geskiet

ujlogoʼn Student is geskiet en gewond buite die Universiteit van Johannesburg (UJ)  se Doornfontein-kampus.

“Die universiteit kan bevestig dat ʼn 30-jarige student geskiet is tydens ʼn rooftog buite die gronde van die Doornfontein-kampus,” het Herman Esterhuizen, woordvoerder van die universiteit, … Lees verder