Kobus Kok, Jesus en Mandela

Nelson Mandela het tereg al meerdere kere opgemerk dat hy nie ‘n heilige is nie en sy eerste vrou het ook hierdie feit beklemtoon. Politici en feitlik al die openbare media, bv koerante, tydskrifte, radio- en televisie-uitsendings, benader Mandela kritiekloos … Lees verder