Bendeverkragting van seuntjie in Swede deel van ‘Afghaanse kultuur’

Vyf tieners uit Afghanistan is gevonnis deur ‘n Sweedse hof tronk na die verkragting en aanranding en van ‘n Afghaanse seun, asook oor die verfilming van die voorval.

Die verkragting van jong seuns is ‘n algemene verskynsel in Afghanistan en … Lees verder

Staat vra dat kinderverkragter sielkundig geëvalueer word

Die Staat het gevra dat die 42-jarige man van Sasolburg, wat aan 37 klagte van kinderverkragting skuldig bevind is, vir sielkundige evaluering gestuur word voor sy vonnisverhoor.

Die man is Woensdag ook skuldig bevind op 18 aanklagte van seksuele aanranding, … Lees verder

Mabel Jansen moet boet vir wat reeds algemene kennis is

Die Black Lawyers Association (BLA) het gevra dat die Hooggeregshofregter, Mabel Jansen, moet bedank in die lig van uitsprake wat sy in ‘n privaat gesprek op Facebook gemaak het.

Die opmerkings is vervat in ‘n gesprek tussen Jansen en die … Lees verder

Swartes min gepla met Mandela-huldeblyke

Aanhangers van Mandela het dié week ‘n veldtog geloods ter ere van die voormalige terroris wat min belangstelling by die swart publiek gaande gemaak het.

Hy is vereer vir die bomme wat hy en sy mede-terroriste geplant het en waarin … Lees verder

Kaapstad: Lyk van twaalfjarige in bed gevind

sapsʼn Man van Kaapstad word ondervra nadat ʼn minderjarige meisie dood aangetref is op sy bed.

“Die polisie is Saterdagaand na Delft ontbied nadat inwoners die 26-jarige man aangerand het, het ‘n woordvoerder van die polisie gesê.

Die man is … Lees verder

Polisie moet vermeende kinderverkragter teen skare beskerm

rape8‘n Swart verdagte wat aangekla word van die verkragting van ‘n nege-jarige meisie, verskyn vandag in die Bellville landdroshof naby Kaapstad.

Die meisie het die aanval oorleef. Haar aanvaller het haar tussen die bosse langs die R300-snelweg aan die brand … Lees verder

Een slagoffer van wit verkragter wek simpatie, duisende ander geïgnoreer

Honderde mense het by die Siloam Ministries-kerk in Dalpark aan die Oos-Rand bymekaargekom om ‘n biddiens vir die vermoorde Jasmine Pretorius by te woon.

Sy het gesterf aan die hand van ‘n wit verkragter.

Duisende onskuldige wit slagoffers van swart … Lees verder

Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank

kinderverkragting_swartNkosingiphile Hlekwayo, 50, het in 2009 ‘n 11-jarige dogtertjie in sy klas by drie geleenthede verkrag. Vir dié misdade is hy Woensdag tot drie keer lewenslank deur die Empangeni-distrikshof in Kwazulu-Natal gevonnis.

Die familie van die verkragter het kragtens tradisionele … Lees verder

Driejarige verkrag, gesteek, vir dood agtergelaat

rape8Die polisie het drie vermeende verkragters in hegtenis geneem ná ‘n driejaar-oue kind aan die dood ontkom het toe ‘n inwoner haar hoor huil het net ure nadat sy na bewering verkrag en gesteek is in Thaba Nchu .

Die … Lees verder

Vermeende kinderverkragter verskyn in George

rape8‘n Vier-en-veertigjarige swart man verskyn vandag in George se landdroshof in verband met die verkragting van ‘n sewejarige meisie.

Hy is verlede week tussen die Pacaltsdorp en Thembalethu in hegtenis geneem. Die kind is in die sorg van ‘n familielid … Lees verder

Baba van ses weke verkrag

rape8‘n Ses-weke oue baba is in ‘n hoë-sorgeenheid opgeneem nadat sy verkrag is.

‘n Polisiewoordvoerder, Marriam Mochologi sê die saak word nog ondersoek.

‘n Vier-en-twintig-jarige swart man, na bewering die oom van die kind, verskyn vandag in die plaaslike landdroshof … Lees verder

Onderwyser voor na 13-jarige verkrag is

rape8’n Onderwyser van Noordwes sal na verwagting vandeesweek in die Lehurutshe-landdroshof verskyn nadat hy na bewering ’n 13-jarige leerling verkrag het.

Die leerkrag van Dinokana naby Zeerust sal Dinsdag in die hof verskyn vir ’n formele borgtogaansoek, het kapt. Pelonomi … Lees verder

Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los

DiepslootAanklagte teen vier van die vyf mans wat van die ontvoering, verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot aangekla is, is Vrydag in  Pretoria se landdroshof teruggetrek.

Die staatsaanklaer, Matric Lupondo, sê daar is bewyse dat die mans nie Lees verder