Swart ma gooi kind in veld weg

‘n Een-en-twintigjarige swart ma verskyn na verwagting vandag weer op Christiana in die landdroshof nadat sy glo haar pasgebore baba in ‘n veld weggegooi het.

Die vrou, wat tereg staan op aanklagte van poging tot moord en kinderverwaarlosing, bly in … Lees verder

Twintigduisend, ook laerskoolkinders swanger in 2014

Die ANC se kindertoelaes vernietig onderwys, sê kenners, omdat skoolkinders deur die maandelikse uitkerings gelok word om kinders te baar.

Meer as 20 000 leerlinge het verlede jaar swanger geraak. Dit is nie bekend hoeveel wit kinders swanger geraak het … Lees verder

Zuma vaar uit teen tienerswangerskappe

President Jacob Zuma het in ‘n toespraak in die Parlement beklemtoon dat swart tienermoeders geskei moet word van hul babas, totdat hulle hul skoolopleiding voltooi.

“Hulle moet geneem word en gedwing word om skool te gaan, ver weg,” het hy … Lees verder