Uitspraak in kinderporno-saak Woensdag verwag

Die Vrystaatse Hooggeregshof sal waarskynlik Woensdag uitspraak lewer in die kinderpornografie-verhoor.

Die aangeklaagde, ‘n man van Sasolburg wat in die hof erken het dat hy ‘n pedofiel is, het vroeër skuld beken op honderde aanklagte, waaronder die vervaardiging, besit en … Lees verder

Man van Noordwes weer voor oor kinderporno

‘n Noordwes man sal vandag weer in die Lichtenburg Landdroshof verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie.

Bert Viljoen is een van ses mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is. Dit nadat polisie ‘n … Lees verder