SA wil sanksies teen Zim-bloeddiamante opgehef hê

blooddiamondsSuid-Afrika het Dinsdag betoog dat die VSA sy boikot op Zimbabwiese myne opskort en dié land se diamante verkoop – in navolging van die Europese Unie.

Welile Nhlapo van Suid-Afrika, die roterende president van die Kimberley-proses, het aangevoer Zimbabwe het … Lees verder

Zimbabwe verkoop lustig ‘bloeddiamante’

Britse koerante berig dat Zimbabwe steeds lustig “konflikdiamante” verkoop, in weerwil van die sogenaamde “Kimberley-proses” wat sekere minimum politieke vereistes vir diamanthandel bepaal.

‘n Aksiegroep het die pas afgelope vergadering van die Kimberley-proses in Tel Aviv as “die wederkeer van … Lees verder

Mugabe klou danksy diamante

Image
Betaling?

Human Rights Watch het Vrydag 'n verslag vrygestel waarin hulle beweer dat Mugabe verlede jaar die diamantmyne in die ooste van Zimbabwe met geweld oorgeneem het en 200 mense gedood het. Dit is gedoen om te verseker dat hy

Lees verder