Polisielede wat op mekaar skiet eis drie

Twee polisiebeamptes en ‘n voormalige polisiebeampte is vanmiddag in ‘n skietvoorval in Kimberley se middestad dood.

Polisiewoordvoerder Mohale Ramatseba sê ‘n voormalige polisiebeampte het by die polisie se provinsiale kantoor, waar sy vrou werksaam is, opgedaag. Hy wou haar na … Lees verder

Veediewe in Kimberley nog soek

Die polisie in Kimberley sê niemand is nog in hegtenis geneem nadat 78 skape hierdie week by die Veemark Vleismark in die stad gesteel is nie.

Polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana, sê die skape is Donderdag by die vleismark gesteel.

Hy sê … Lees verder

Niemand nog vas na dwelmvonds in Kimberley nie

Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ‘n voorval waarin daar op dagga en Mandrax-tablette ter waarde van bykans R2 miljoen op ‘n erf in Kimberley beslag gelê is.

Alhoewel nog niemand is in hegtenis geneem is nie, het die provinsiale … Lees verder

Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer

Meer as 1600 huishoudings in ‘n hele paar plakkerskampe in Galeshewe, Kimberley gebruik die emmer-stelsel.

Dit is volgens ‘n antwoord op ‘n geskrewe vraag in parlement. Water and Sanitatasie Minister Nomvula Mokonyane sê plakkers in Ramona-, Santa Centre- en Lerato … Lees verder

Prasa ontken dat Spaanse lokomotief ongeluk veroorsaak

Beamptes van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) en Transnet werk onverpoos om te verseker dat die spoorlyn waar ‘n Shosholoza Meyl-passasierstrein naby Kimberley in die Noord-Kaap ontspoor het, weer vir spoorverkeer oopgestel word.

Prasa se uitvoerende bestuurder van hooflynpassasiersdienste vir … Lees verder

Meer as 100 beseer toe Shosholoza ontspoor

Meer as 100 mense is glo beseer toe ‘n trein in die vroeë oggendure gedeeltelik ontspoor het buite Kimberley in die Noord-Kaap, het IOL berig.

Die Shosholoza-passasierstrein van Johannesburg na Kaapstad het vroeg Woensdagoggend buite Kimberley ontspoor.

Die trein is … Lees verder

Noord-Kaap vir mediese nalatigheid gedagvaar

Die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement staar ‘n R32 miljoen mediese nalatigheidseis in die gesig nadat ‘n baba met serebrale gestremdheid gediagnoseer is nadat hy by een van die provinsie se fasiliteite behandel is.

Die departement voer aan dat een van die grootste … Lees verder

Skokgranate en rubberkoeëls teen oproeriges by Kimberley

Die polisie in Kimberley moes Maandag skokgranate en rubberkoeëls gebruik op ‘n skare oproeriges van sowat 200 van die gemeenskap in Roodepan en Lerato Park uitmekaar te jaag.

Die oproermakers het die hoofingang na Roodepan met klippe, rommel en brandende … Lees verder

NVG ingeroep na traangasaanval by skool

Die Hoërskool Pescodia in Kimberley in die Noord-Kaap is van voorneme om die onderwysdepartement se voorgeskrewe dissiplinêre prosedure te volg om op te tree teen twee leerlinge wat Woensdag ‘n onderwyseres met traangas in ‘n klaskamer aangeval het.

Amanda Loots … Lees verder

Staatsaanklaer in hof oor bedrog

‘n Staatsaanklaer van die Galeshewe landdroshof in Kimberley verskyn weer op 22 Mei in die hof op ‘n aanklag van bedrog, nadat hy glo tussen R1500 en R2500 omkoopgeld gevra het om ‘n saak terug te trek.

Dit spruit uit … Lees verder

Koue winter wag vir witgesigte

Ons mense moet nou begin oplet in die klas. Daar is baie goed wat gebeur wat op hulle eie nie regtig ‘n probleem is nie, maar sou mens na die geheel kyk is ons in vir ‘n koue winter.

Toe … Lees verder

Junior skaakspelers pak mekaar in Kimberley

Spanning loop hoog in die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe wat hierdie week in Kimberly gehou word.

Jong spelers van oor die hele land neem aan die toernooi deel, met die jongste net vier jaar oud, en elke spelertjie hoop om die … Lees verder

EFF-bloedbad na aanvalle met bakstene, messe en pangas

Chaos het Sondagmiddag uitgebreek tydens die EFF se Noord-Kaap-konferensie, toe lede, gewapen met messe, pangas en bakstene vir ‘n bloedbad gesorg het.

Die konferensie by die Savoy Hotel in Kimberley om die provinsiale leierskap te verkies, het buite beheer geraak … Lees verder

Bejaarde met dwelms gevang

‘n Bejaarde man en ’n vrou wat in besit van Mandrax met ’n geskatte straatwaarde van R1,2 miljoen betrap is, het Maandag in die Kimberley-landdroshof verskyn, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in ‘n verklaring gesê.

Die saak sal tot 8 … Lees verder