Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou

Blykbaar gaan die hand vol kommunistiese organisasies, waaronder die ANC, EFF, SAKP, BLF, Cosatu, Sadou, Cosas en Sasco, op 2 Februarie nogmaals voor Hoërskool Overvaal teen Afrikaans betoog. Dis ‘n simboliese datum: die dag toe FW de Klerk besluit het … Lees verder

ANC, EFF, Sadou en ander hou aan om Hoërskool Overvaal te terroriseer

Die ANC, EFF, Sadou en ander organisasies hou vandag aan om Hoërskool Overvaal en sy kinders te terroriseer deur die sing van dreigliedere en die skreeu van rassistiese slagspreuke. Dit volg op gister se betoging voor die skool waartydens volksmoordpropaganda … Lees verder

Zuma: Jeugliga moet radikaal en gehoorsaam wees

blackwhitePresident Jacob Zuma het by ‘n byeenkoms in Seshego, Limpopo gesê die ANC Jeugliga mag radikaal wees, solank hulle die tradisies van die regerende party respekteer.

Tienduisende mense het die byeenkoms bygewoon. Daar was nie een wit gesig in die … Lees verder

Vryheidsfront Plus dien haatspraakklag teen Malema in

Die Leier van die VF Plus en adjunkminister van Landbou, dr. Pieter Mulder, gaan vandag, 10 Maart 2010, ‘n formele kriminele klag teen Julius Malema, ANCJL-leier, lê na aanleiding van sy gebruik van die slagspreuk “Kill the boer, kill the Lees verder