Die leiers van Frankryk en Duitsland is werklik op soek na ‘n skikking wat sal help om ‘n einde aan die konflik in die ooste van die Oekraïne te bring, het die Russiese president Wladimir Poetin gesê in sy jongste … Lees verder
Etiket: Kiëf
Amerika speel ‘n gevaarlike spel
Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder
Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder
MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop
Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekraïne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is.
Die stukke sal per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof.
Van die stukke … Lees verder
Kiëf verbreek skietstilstand
Die lughawe naby Donetsk in die ooste van die Oekraïne wat deur die selfverdedigingsmagte beset is, is Maandagaand deur vuurpyle bestook, het die Oekraïnse weermag bekend gemaak.
Die lughawe is in Mei reeds ernstig beskadig in swaar gevegte. Maandagaand is … Lees verder
NAVO saboteer vredesproses in Oekraïne
NAVO misbruik die Oekraïense krisis as ‘n verskoning om sy militêre teenwoordigheid nader aan Rusland se grense uit te brei en planne vir ‘n nuwe vinnige reaksiemag sal die vredesproses in die ooste van die Oekraïne saboteer, het die Russiese … Lees verder
Oekraïense junta verder teruggedryf
Soldate van die Oekraïense junta het teruggeval van die Lugansk-lughawe en ‘n nabygeleë dorp in die ooste van die land nadat hulle onder swaar vuur gekom het, het die sekuriteitswoordvoerder in Kiëf Maandag gesê.
“Oekraïnse soldate het ‘n bevel ontvang … Lees verder
Paniek heers in Kiëf weens nederlae teen selfverdedigingsmagte
Die Russiese President, Wladimir Poetin het ingestem tot samesprekings om Oos-Oekraïne se selfstandigheid te bespreek. Dit moet volgens Poetin gedoen word om die regmatige belange van mense in die gebied te beskerm.
Samesprekings word vandag in Mintsk in Belo-Rusland tussen … Lees verder
Sjokeladekoning van Kiëf pleit vir vrede
Oekraïne se sjokeladekoning, die oligarg pres. Petro Poroshenko, het ná laatnag onderhandelinge met Rusland se president, Vladimir Poetin, onderneem om hard te werk ten einde ’n dringende skietstilstandooreenkoms te reël.
Die selfverdedigingsgroepe in Oos-Oekraïene het die weermag van die junta … Lees verder
Amnestie Internasionaal vra ondersoek na Kiëf-wetgewer
Amnestie Internasionaal (AI) het ‘n ondersoek gevra na die misbruik van mag deur pro-Kiëf vigilantes soos die Oekraïense ultra-radikale LP Oleg Lyashko. Die organisasie het getuienis van gevalle van ontvoering en fisiese geweld teen slagoffers.
Lyashko se sogenaamde “ondervragings” is … Lees verder
Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op
Die Maleisiese vliegtuig is glo afgeskiet oor die Oekraïne met ‘n Oekraïense Buk-missielstelsel wat operasioneel in die gebied was, het die Russiese ministerie van verdediging gesê, nadat Kiëf beweer het daar was nie sulke stelsels ontplooi nie.
Die missielstelsel is … Lees verder
Straatboef Brennan besoek Kiëf in geheim
Die direkteur van die Amerikaanse CIA, John O. Brennan het onlangs in die geheim na die Oekraïne gereis.
Brennan se geheime besoek aan die Oekraïense hoofstad was om die opstand wat Oos-Oekraïne teister, te bespreek met die staatsgreepleiers, sy … Lees verder
Duisende ruk op in ooste van Oekraïne teen besetters
Duisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekraïne teen die vreemde besetting van die land.
Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede – wat in wese eintlik twee oligarge is … Lees verder
Weste blind vir Nazi’s in Oekraïene
Die Weste hou hulself blind vir neo-Nazi’s wat in Kiëf betoog om by die EU aan te sluit.
Die Oekraïense betogers bots met die polisie in die hoofstad na duisende mense aan ‘n anti-regeringsbetoging oor die naweek deelgeneem het, omdat … Lees verder