Creecy, DA, EFF doodstil oor skoolkinders wat aan oproer deelneem

childriotSkoolgaande kinders se betrokkenheid by gewelddadige protes wat tans Gauteng teister, is ’n groot bron van kommer.

Dit bemoeilik ook die SAPD se taak om orde te herstel aansienlik.

Die Gautengse LUR vir onderwys, Barbara Creecy, is egter doodstil oor … Lees verder

Ondersoek in Khutsong na ses wat aan die brand gesteek is

Die ondersoek na ses mense wat na bewering deur inwoners van Khutsong aan die brand gesteek is, duur voort, het die polisie in Gauteng gesê.

Brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, het gesê niemand is teen 18:30 Maandagaand in hegtenis geneem in … Lees verder

Polisie op hoë gereedheidsgrondslag ontplooi in Khutsong

‘n Sesde persoon het in Khutsong naby Carletonville aan die Wes-Rand gesterf, het die polisie in Gauteng Maandag gesê.

“‘n Man se lyk is Sondagaand gevind, hy is aan die brand gesteek,” het brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, gesê.

Malila het … Lees verder

Dodetal in Khutsong styg na boendoehowe

Die polisie is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat oproer in Khutsong uitgebreek het. Inwoners steek polisievoertuie onder klippe en van die voertuie is beskadig.

Die situasie in die gebied is gespanne nadat lede van die gemeenskap lewendig verbrand is … Lees verder