Dan Roodt: En sê nou ons ignoreer die ANC-verdrukker?

Feitlik alle nuus in Suid-Afrika is ANC-nuus. Die regerende terroristebeweging (ek dink die woord “party” is ietwat onvanpas) het soveel beheer oor die hoofstroommedia in ons land dat sy mediaverklarings feitlik klakkeloos as “die waarheid” (prawda!) gepubliseer word. … Lees verder

Khulubuse Zuma se Aurora-aansoek misluk

Khulubuse Zuma se dringende aansoek om eise ter waarde van meer as R1.5 miljard teen Aurora Empowerment Systems tersyde gestel te kry, is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof van die hand gewys.

Regter Eberhardt Bertelsmann het die aansoek word met … Lees verder

Aurora se direkteure voor vir bedrog

‘n Eis van R1,7 miljard teen die insolvente mynmaatskappy, Aurora Empowerment Systems gaan vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria voort.

Die likwadateurs hou onder andere vir oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, Zondwa Mandela en president Jacob Zuma se neef, … Lees verder

Zuma se neef verloor miljoene na goudtransaksie skeefloop

fakegoldKhulubuse Zuma, die president se gesette neef, het miljoene rande verloor nadat hulle deur ‘n goudswendelaar in Guinee om die bos gelei is.

Zuma en ‘n sakevennoot Sikhumbuzo Shamase, het vroeër vanjaar ‘n privaatstraler gehuur om die “goud” te gaan … Lees verder